ANGOLA STARTS TO OPEN FOR TOURISTS

GUIDED SELFDRIVE SAFARIS INTO AFRICA

FACEBOOK FOR MANY PHOTOS ABOUT ANGOLA

2019CBRIG.jpg

Kobus Loubser is celebrating success.
4 October at 07:39
Ek wil net hier baie graag amptelik vir Alex Smit en Alta Smit geluk wens met 'n baie suksesvolle Angola Toer.
Dit was goed beplan, gestruktureerd en gedissiplineerd. Die etes was absoluut eerste klas.
Ek het baie geleer van Alex se groot arsenaal van algemene en Militere kennis.
Well done julle!! Sien uit na volgende jaar se Toer.
Baie dankie Kobus en ek nooi jou weer saam op die volgende toer! 
VOLGENDE TOER NA CUITO: 28 AUG 2019 - 9 SEP 2019" 13 DAE 

 KYK VIR AFRIKAANSE GEGEWENS DEUR AF TE SKUIF OP BLAD

 
2019 - Take Note: From Tsumeb to Cuito Cuanavale and
back via Savate to Rundu for final function: 13 Days inTotal

2019QK.JPG

2019TEXTAFRENG.JPG
 

NEW PRICES FROM 1 JANUARY 2019 ANGOLA TO CUITO CUANAVALE = 13 DAYS

TOUR #8C: COSTING FOR 2019 FOR CITIZENS FROM SOUTH AFRICA

ALL TOURS INCLUDED 2 X MEALS PER DAY, CAMPING GROUND, PAYMENT FOR POINTS OF INTEREST

NOT INCLUDED ARE VEHICLES, CAMPING EQUIPMENT, FUEL AND HOT WATER

1. Full Tour Start Tsumeb NAMIBIA: Veterans : Self-drive with own vehicle and self-sufficient camping PER ADULT: R8500pps

2. Short Tour Start: Tsumeb NAMIBIA: Public adults : Self-drive with own vehicle and self-sufficient camping PER ADULT: R9500pps

  

NEW PRICES FROM 1 JANUARY 2019 ANGOLA TO QUITO CUANAVALE = 13 DAYS

TOUR #8C: COSTING FOR 2019 FOR FOREIGNERS FROM OUTSIDE SADEC COUNTRIES

ALL TOURS INCLUDED 2 X MEALS PER DAY, CAMPING, PAYMENT FOR POINTS OF INTEREST

NOT INCLUDED ARE VEHICLES, CAMPING EQUIPMENT, FUEL AND HOT WATER

PRICESE QUOTED ARE NETT PRICES & NOT ZAR RELATED, COUNTRIES DEMAND MORE FROM FOREIGNERS

NO DEPOST FROM FOREIGNERS IS REQUIRED BEFORE HAND: PAYMEMT THE DAY OF ARRIVAL FOR THE TOUR

1. Full Tour Start TSUMEB NAMIBIA Self-drive with own vehicle and self-sufficient camping PER ADULT: $1000pps

2. Full Tour Start Pretoria: Self-drive with mixed self-camping and chalet option PER ADULT: $2000pps

3. Full Tour Start Pretoria: Self-drive with only Safari bedded tents or Chalets PER ADULT: QUOTE


PLEASE NOTE: DETAIL ITINERARY WITH REGISTRATION PER EMAIL

2019C7.jpg
2019 - Van Tsumeb na Lubango dan Cuito Cuanavale en terug via Savate na Rundu
vir finale funksie! by Sarasungu Lodge

2019QK.JPG

 

NUWE PRYSE VANAF 1 JANUARIE 2019 ANGOLA TOT BY CUITO CUANAVALE =13 DAE

TOER #8: PRYSE VIR 2019 VIR INWONERS VAN DIE SUID AFRIKA

ALLE TOERE SLUIT IN 2 X ETES PER DAG, KAMPEER TERREIN, BETALING BY BESOEKPUNTE

NIE INGESLUIT NIE IS VOERTUIG, KAMPEER UITRUSTING, BRANDSTOF EN WARM  WATER NIE

1. Volle Toer begin TSUMEB NAMIBIË: VETERANE Self ry met eie vrtg en eie kampeer uitr PER VOL: R8500ppwd

2. Korter Toer begin: TSUMEB NAMBIË: DAMES EN BURGERLIKES Self ry met eie vrtg en eie kampeer uitr PER VOL: R9500ppwd

 


  • NEEM KENNIS: VOLLEDIGE INFORMASIE MET REGISTRASIE PER EPOS

CUBAN FLED BACK FROM THE EASTERN SIDE
2019C1.jpg
THIS IS THE CUITO BRIDGE IN 1987

2019C2.jpg

2019C3.jpg
EEN VAN DIE 20 STAAL BAILEY BRUE

2019C4.jpg
2019 BESOEKGROEP BY MI24 HELI NABY CATATU

2019C5.jpg
RUSSIESE TENK SOOS GEBRUIK DEUR FAPLA

2019C6.jpg
RSA OLIFANT TENK OP DOELWIT TUMPO

16tenks.jpg
SEKER 100+ RUSSIESE TENKS GESIEN

Tenk2319.jpg
DIE MANNE KYK EN KLIM DIE TENKS
2018ANGTENK.jpg
MOOISTE TENK FOTO OOIT SOOS UITGESKIET
2019C8.jpg
ECO4X4AFRICA MEDALJES VIR SAAM TOER
ang4.JPG
BAIE BRUE IS BYKANS GEDAAN
2018NHIARIVIER.jpg
LAE BRUG IS OORBLYFSELS VAN BRUG 14 BY NHIA RIVIER